Tiaan & Sonja

Tiaan & Sonja

26 Jan, 2019

Tiaan & Sonja

Kom deel die dag met ons!

Oor die bruid

Sonja Engelke is gebore op 11 Maart 1993 en is die dogter van Jannie & Marita Engelke. Sy het haar suster Carla as strooimeisie gekies. Die woord “Sonja” beteken bekwaam, kreatief, vriendelik, aktief en gelukkig.

Oor die bruidegom

Tiaan du Plessis is gebore op 21 Januarie 1993 en die seun van Nico & Elita du Plessis. Hy het sy broer Evan as strooijonker gekies. Die woord “Tiaan” beteken vrolik, aktief, oplettend, temperamenteel en ernstig.

  • 100

    Dae

  • 10

    Ure

  • 1

    Minute

  • 0

    Sekonde

"Waar jy gaan sal ek gaan en waar jy bly sal ek bly"
- Rut 1:16

Ons storie

Hoe ons ontmoet het

In 2000 sit ons twee saam in graad 1 - min wetend waar ons vandag sal staan. Ons het 12 jare op skool met mekaar gedeel as klasmaatjies, later goeie vriende en eers Matriek 2011 het ons liefdespaadjie begin. Besigheidstudieklas het ons ñ bank gedeel en dit was ñ periode om na uit te sien! Engels was ons elke dag uit mekaar geskuif maar more sit ons weer langs mekaar.

Six happy years

7 gelukkige jare

Ons gelukkigste en beste tye van ons lewens is saam met mekaar. Ons het saam ons studies begin en saam klaar gemaak. Hard saam gewerk en baie gelukkig met waar ons vandag is. Sarkasme is die sleutelwoord van ons verhouding, maar gelukkig verstaan ons mekaar goed!

Sy sê ja!

Nou is dit alweer nog 7 jaar later en ons staan op trou. Die lang wag vir die groot dag is beslis die moeite werd. Ons sien uit om ñ dag vol liefde, lag en lekker tye met ons vriende en familie te deel.

First time we met

She said yes

"..en as ek voor jou staan sal ek weet: ek is vir jou gemaak..."
--Antjie Krog

Waar en wanneer

Seremonie - 16:00

Ashanti Estate, Paarl

Die seremonie word gehou by Ashanti Estate. Dit is geleë in die skilderagtige Paarl-vallei onder die pieke van die Klein Drakenstein-bergreeks.

Location Location
Location
Onthaal - 18:00

Ashanti Estate, Paarl

Dit is amptelik en nou kan ons lekker saam kuier. Ons hoop dat julle die aand saam ons sal geniet!

Wees ons gas!

Bevestig asb teen
9 November 2018

E-pos is verkeerd.

Ons het jou bevestiging ontvang.

Dankie!

Herinneringe

memory1
memory2
memory3
memory4
memory5
memory6
memory7
memory8
memory9
memory10
memory11
memory12
memory13
memory14
memory15
memory16
memory17
memory18
memory19